Klassieke Wiener Schnitzels Uit Oostenryk

Algemeen
Bereidingstijd: 20-30 minuten
Maaltijdgang: Hoofdgerecht /
Soort keuken: Oostenrijkse keuken
Techniek:
Aantal personen: 4 personen

Ingredienten:
VIR SNITSELS:
4 kalfsnitsels (snitsels van die hoë rib) Dit kan ook varksnitsels wees of platgeslaande halwe hoenderbors.
sout
peper
meel
1 eier, geklits
75 g botter
wit broodkrummels of paneermeel
2+1/2 e suurlemoensap
4 ansjovis, uit blikkie en uitgelek
kappertjies
wiggies suurlemoen vir garnering

VIR GROENTE:
blokkies gaar wortel en gaar groen-ertjies
sout
peper
1 e ge

Voorbereiding:


Bereidingswijze:
VIR SNITSELS:
1. Vryf die vleis in met sout en peper en haal alby kante deur die meel en skud die meel goed af daarna.
2. Haal die snitsels nou deur die eier en daarna deur droë broodkrummels of paneermeel. (sorg dat oral paneermeel sit)
3. Verwarm die botter tot medium warm hitte en bak die snitsels in 8 min. gaar en mooi bruin van kleur.
4. Lê elke snitsels op `n warm bord en druppel suurlemoensap oor snitsels.
5. Maak om jou vinger `n ringetjie van ansjovis en lê dit in die middel van snitsel.
6. Doen in die ringetjie `n paar kappertjies.
7. Garneer snitsel met `n wiggie suurlemoen daarby. (dan kan die mense self nog suurlemoen oor die snitsel doen as sy dit lekker vind)

VIR GROENTE:
1. Doen alle bestanddele in `n pan en smoor die groente tot dit warm is.
2. Skep groente op bord een eet daar aartappelskyfies by.

Oma's Oliebollen
Duitse keuken


Oliebollen Met Gekarameliseerd Fruit.
Nederlandse keuken


Klassieke Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (tutti-fruttibollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen Volgens Christian Steevens
Nederlandse keuken


Oliebollen (amandelbollen)
Nederlandse keuken


Mijn Vaders Oliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen (abrikozenbollen)
Nederlandse keuken


Oliebollen.
Nederlandse keuken


Oliebollen
Kinderkeuken keuken


Zoete En Hartige Oliebolletjes
Nederlandse keuken


Oliebollen (appel-gember)
Nederlandse keuken


Champagne Met Een Tropische Oliebol
Nederlandse keuken


Oliebollen (ananas-appelbollen)
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oudjaars Huzarensalade
Nederlandse keuken


Appel-gemberoliebollen
Nederlandse keuken


Oliebollen Van Mijn Vader
Nederlandse keuken


Oliebollen
Nederlandse keuken


©2014 Receptenboek.com - Email : info@receptenboek.com - Laatste update: 29-04-2024